By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Zevenwacht Lifestyle Estate

Zevenwacht Lifestyle Estate is jou aftree-geleentheid in die wynland naby winkelsentrums, hospitale, kerke en die prentjiemooi Stellenbosch. Dis ‘n gevestigde ontwikkeling met ‘n dienssentrum en operasionele sorgfasiliteit. 

Beleef ‘n rustige aftrede by die bekroonde 200 jaar-oue Zevenwacht Wynlandgoed en geniet gehalte, sekuriteit en vele ander geriewe vir volle gemoedsrus vir die toekoms, omring deur die natuurskoon en skilderagtige uitsigte van dié gesogte adres. 

Twee en drie slaapkamer losstaande simpleks eenhede is te koop direk by die ontwikkelaar, dus is geen hereregte betaalbaar. 

Kleiner eenslaapkamer en eenman-woonstelle is te koop of te huur. 
Woonstelle in bystandsorg is ook te huur. 

Onmiddellike okkupasie in die totale ontwikkeling is moontlik.

Skakel die nommer op die skerm of besoek Zevenwacht Lifestyle Estate punt co punt za vir meer inligting. 

Zevenwacht Lifestyle Estate is ontwikkel deur MSP, gerugsteun deur Old Mutual en verkope word behartig deur die bedryfsleiers, Nellie Van Staden Eiendomme. 
Kontaknommer:082 511 1115
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site