By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Randfontein Privaat Hospitaal

Die Lenmed-groep het nuwe gebied in die wêreld van myn-gesondheidsorg betree met die opknapping van die Randfontein Privaat Hospitaal, wat tans toeganklik is vir die algemene publiek. Dit het die verkose privaat hospitaal van die Wes-Randse gemeenskap geword.

Randfontein Privaat Hospitaal bied uitsonderlike gesondheidsorg en behandeling wat insluit, Ortopedie, Dermatologie, Plastiese Chirurgie, Ginekologie, Spraakterapie, Pediatrie en Algemene Chirurgie om 'n paar te noem. 

Daar is ook 'n 24-uur- Ongeluk en noodgevalle-eenheid. 

Hulle het spesialiste in ‘n verskeidenheid dissiplines en toegewyde verpleeg- en administratiewe personeel.

Randfontein Privaat Hospitaal fokus op kliënte-ervaring en is die enigste hospitaal in die Randfontein-omgewing wat 'n “Wellness” fasiliteit het wat pasiënte help om emosionele en geestelike probleme te hanteer en hulle toerus om hul alledaagse lewenswyse voort te sit.

By Randfontein Privaat Hospitaal glo hulle aan buitengewone pasiëntesorg.
Kontaknommer:087 087 2700
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site