By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Refine Kliniek

Refine Kliniek is 'n gevestigde, groot estetiese kliniek in die pragtige omgewing van die "Hemel en Aarde" dorpie. 

Hier sal kliënte verjong voel en deel word van die ‘Refine’ familie.

Refine spesialiseer in teen-veroudering behandelings met Dr. Emett Medical Aesthetics en hulle bied ook skoonheids- behandelings, laser velbehandelings, mediese graad afskilferings, Botoks, vullers en inspuitings. Besoek hulle gerus.
Kontaknommer:028 316 1532/4122
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site