By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Smile Design Studio

Smile Design Studio in George doen presies wat hulle naam sê – ontwerp glimlagte. Met die vooruitgang in moderne tandtegnologie kan hulle met rekenaarondersteunde ontwerp vir jou die glimlag bou wat jy nog altyd wou gehad het.

Daar word gebruik gemaak van 3D gedrukte modelle, asook voor en na foto’s om te illustreer hoe jou voorkoms verbeter kan word. 

As deel van die tandheelkundige span, werk hulle nou saam met bekwame tandartse, mondhigiëniste en tandtegnici om die perfekte glimag te verseker.

Met 25 jaar se ervaring gerugsteun deur die nuutste en beste tegnologie, help hulle jou in ‘n rustige en ontspanne atmosfeer om jou selfvertroue daai ekstra hupstoot te gee.

Smile Design Studio – hulle ontwerp glimlagte.
Kontaknommer:087 094 2211
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site