Kalender

Hier gaan iets van alles wees vanaf biltong feeste, oes feeste, skool byeenkomste, winkel expo's, jaarlikse expo's, musiek feeste, sterkman kompetisies, toere en van ons mooiste lugskoue, iets vir almal.

Stuur gerus jou byeenkoms datum na ontbytsake@kyknet.co.za . Jy behoort altyd iets hier te kry om jou besig te hou deur die jaar.

Ontbytsake Program Kalender  | 6 Maart 2010
Baba Indaba 19 - 22 Maart 2010
Baba Indaba 19 - 22 Maart 2010Baba Indaba hou hul eerste expo vanaf die 19 - 22 Maart 2010 in Durban by die "Durban Exhibition Centre".
Webwerf: www.babaindaba.co.za | Tel: 021 689 3262 |
 
Bloemskou 22 April - 1 Mei 2010
Bloemskou 22 April - 1 Mei 2010Besoek www.bloemskou.co.za of skakel 051 448 989 tydens kantoor-ure om nou jou uitstalruimte te bespreek of meer inligting te bekom.
Webwerf: www.bloemskou.co.za | Tel: 051 448 989 |
 
Leeuwenhof Akademie 11 Maart 2010
Leeuwenhof Akademie 11 Maart 2010Navi Redd tree op by Leeuwenhof Akademie se Revue op die 11de Maart 2010. Kostes beloop vir volwassene: R100 en skool kinders: R80. Dit begin 18:30 vir 19:00. Verversings sal verkoop word tydens pouse. Vir enige navrae skakel gerus vir Ruth Vermeulen.
Webwerf: www.leeuwenhof.co.za | Tel: 011 622 1806 |
 
Pampoenfees 27 Maart 2010
Pampoenfees 27 Maart 2010Die jaarlikse Goliat van Gat Pampoenfees is een van 4 feeste wat landswyd onder die Goliat vaandel van die

TLU gehou word. Merk die datum 27 Maart 2010 in u dagboek aan, en bring u wen pampoen. Al het u nie `n wenpampoen nie, sal ek graag alle ander pampoene ook wil hĂȘ (leen) vir die dag, u kan dit weer terugneem na u eie dorp. Merk hom net mooi duidelik. Kontak Christina de Jager of Laerskool Bertie Barnard.
Epos: wadkonstruksie@telkomsa.net | Tel: 028 754 1042 | Sel: 072 386 9587 |
 

 
kyknet      Dawn Wing      Itsy_bitzy           On Demand      Itsy_bitzy      Flexi Rent
Developed and hosted by vanTo Technologies - Making IT Possible | Website Administration by Itsy Bitzy Marketing