Nuus Ontbytsake is terug op die lug – as jy wil deel wees van ons program, stuur ‘n epos aan info@ontbytsake.co.za of as jy wil adverteer op die webwerf, kontak vir thea@ontbytsake.co.za
Die Weer

Weer Vrywaring

Neem asseblief kennis dat hierdie weervoorspelling slegs 'n indikasie is en dat Ontbytsake geen verantwoordelikheid neem vir onakkurate weervoorspellings nie.
Meningsopname
Hou jy van die nuwe Ontbytsake Webwerf?

Ja
Nee
Voorstelle
Komplimente en Klagtes
Vir enige komplimente of klagtes, stuur 'n e-pos aan

leilani@ontbytsake.co.za
   
Maandelikse Kalender
Magaliesberg Canopy Tours
‘n Onvergeetlike en bekostigbare ervaring wag vir jou by die Sparkling Waters Hotel en Spa en Magaliesberg Canopy tours. Net 1,5 uur van Johannesburg en Pretoria in die hartjie van die Magaliesberge.

Epos: info@sparklingwaters.co.za | Fax: 014 535 0000/6 | Sel: 082 859 4036/7 | Fax: 014 535 0007 | Address: Rietfontein, Rustenburg
Singstories - Jan Harm
Bespreek nou Jan Harm se optrede `Singstories` vir jou fondsinsameling of funksie. Dit sal jou terugneem na die goeie ou dae met `n verskeidenheid van ou bekende liedjies en lekker stories!

Epos: janharm@singstories.co.za | Fax: 083 655 2283 | Sel: 076 840 4150 | Fax: - | Address: Johannesburg, Suid-Afrika
GeFOP - Milan Murray
Milan se eenvrou-toneelstuk `Gefop` is die ideale vertoning om te boek vir jou funksie of fondsinsameling. Dit is lig en humoristies en elke ouer sal daarmee identifiseer.

Epos: maderi@ontbytsake.co.za | Fax: - | Sel: 083 655 2283 | Fax: - | Address: Kaapstad
Semi-soet Romantiese Komedie
Jaci van Jaarsveld, sal alles in haar vermoë doen om te keer dat die advertensiemaatskappy waarvoor sy werk oorgeneem word deur ‘n genadelose sakeman. Haar enigste hoop is om ‘n groot kontrak los te slaan by ‘n wynlandgoed. Makliker gesê as gedaan, veral as die wynboer vereis dat die persoon wat sy wyn bemark in ‘n gevestigde liefdesverhouding moet wees. Uit desperaatheid besluit Jaci om ‘n model te huur om hom voor te doen as haar verloofde...

Webwerf: www.semi-soetmovie.co.za | Epos: - | Fax: - | Sel: - | Fax: - | Address: Ster Kinekor & Numetro landwyd
 
Program Kalender
Program Kalender 4 Februarie 2011
Vir verdere inligting oor die Program Kalender Lees Meer...
Stuur Jou Kalenderversoeke
Kalenderversoeke
Stuur kalenderversoeke na info@ontbytsake.co.za om op die programkalender geplaas te word. Maak seker alle belangrike inligting is ingesluit.
 
image
Itsy_bitzy      Itsy_bitzy      Vanto     Itsy_bitzy      Mango Airline      Flexi Rent      Itsy Bitzy
Copyright Ontbytsake 2012 | Website Administration by Itsy Bitzy Marketing