 |
Vars. Nuut. Anders. Opwindend. WIEL is energiek, innoverend, onafhanklik, en
gemik op die nuwe-geslag Afrikaanse lesersmark.
Met sy unieke aanslag wat betref nuwe modelle, pad- en vergelykende toetse,
motorsport, veldry- en buitelug-avontuur deel WIEL se lesers in die
ondervinding.
Besoek www.wiel.co.za vir die jongste motornuus, padtoetse, skermagtergronde en
opwindende videos. |