.
Tuis
Landbousake
Google Kaart
Programfokus
Maak 'n Hap Met Ulla
Wen Alweer
Dawie Sê
Kontak Ons
Sukses Stories
Nuusbrief
Meer Oor Onbytsake
Dawie Roodt
Milan Murray
Ulla Pakendorf-Loubser
Jan Harm Schutte
Carla van Niekerk
prev
next
prev
next
Nuus
KONTAK ONTBYTSAKE GERUS AS JY BEKOSTIGBARE BLOOTSTELLINGVIR JOU BESIGHEID OF PRODUK WIL Hê. VIR DIE PROGRAM, STUUR ‘N EPOS NA
INFO@ONTBYTSAKE.CO.ZA
EN VIR DIE WEB NA
LEILANI@ONTBYTSAKE.CO.ZA
.
Die Weer
Weer Vrywaring
Neem asseblief kennis dat hierdie weervoorspelling slegs 'n indikasie is en dat Ontbytsake geen verantwoordelikheid neem vir onakkurate weervoorspellings nie.
Meningsopname
Hou jy van die nuwe Ontbytsake Webwerf?
Ja
Nee
Voorstelle
Komplimente en Klagtes
Vir enige komplimente of klagtes, stuur 'n e-pos aan
leilani@ontbytsake.co.za
Lees En Geniet
Bonsai success in Southern Africa | Carl Morrow en Keith Kirsten
Hierdie boek lei lesers stap vir stap na die magiese gebied van Bonsai as ‘n stokperdjie en kunsvorm. Dit begin om jou te leer om jou eerste boompie of twee lewendig te hou en dan al hoe meer by jou versameling te voeg om later die gevorderde vaardighede en onderliggende filosofie van hierdie kunsvorm te bemeester.
Webwerf:
www.randomstruik.co.za
| Tel: -
2012 Is dit die einde van die wêreld | Hennie Stander, Stephan Joubert, Isak Burger en Adrio König
Eers het net ’n paar mense gewonder oor die voorspellings dat die wêreld binnekort vernietig gaan word. Maar nou is die datum op almal se lippe – 21/12/2012. Beteken al die rampe dat die einde hier is? Wat gaan gebeur op die heel laaste dag? Volgens hierdie boek bied Die Bybel al die antwoorde op jou kommervrae oor die eindtyd!
Webwerf:
www.voelgoedwinkel.co.za
| Tel: -
Mugabe en die Wit Afrikaan | Ben Freeth
Hierdie boek is ‘n ware verhaal wat afspeel tydens die gewelddadige grondbeslagleggingsprogram in Zimbabwe toe duisende wit boere en hul gesinne gedwing is om al hul besittings agter te laat en te vlug. Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as dertig jaar lank op hul eie grond gewoon en geboer het, was egter nie van plan om bes te gee nie. Hulle het Mugabe in internasionale howe die stryd aangesê – ’n wanhopige stryd waarvoor hulle bitter duur sou betaal.
Webwerf:
www.randomstruik.co.za
| Tel: -
Piekniek by Hangklip | Kerneels Breytenbach
Hierdie lekker spanningsverhaal gaan oor Joshua Gumbo, `n bendelid wat Sonja Griessel se ouers doodgeskiet het toe hy haar 4X4 probeer kaap het. In die proses struikel Sonja uit die voertuig en plant `n soen op haar kaper se mond en Joshua glo die soen het hom sy mojo laat verloor....vir die res moet julle maar self lees...want dit behels nog ‘n hele paar moorde en ‘n baie spannende einde.
Webwerf:
www.nb.co.za
| Tel: -
Jou Gunsteling Boek
Vertel Ons Meer
Vertel ons meer van u gunsteling boek deur 'n epos te stuur na
leilani@ontbytsake.co.za
Lees En Geniet Kompetisie
Copyright
Ontbytsake 2012 | Website Administration by
Itsy Bitzy Marketing