Maandelikse Kalender
| Program Kalender | 19 Mei 2011 | |
• ‘n VLEISFEES word op 2 Junie by die Hervormde Kerk in Lydenburg gehou. Vir meer inligting kontak vir Ds. Willie: 082 786 3458.
• Dan is daar ‘n KARNAVAL MET ADAM TAS op 2 Junie in Melmoth en die kontakpersoon is Marissa: 078 023 2580.
• ‘n `SAAM OP REIS` Karnaval word op 2 Junie by die NG Kerk Magalieskruin in Pretoria gehou. Rig navrae aan Gerhard: 082 961 8792 .
• En die MAMPOERFEES vind ook plaas op 2 Junie by die Willem Prinsloo Landboumuseum. Vir meer inligting, skakel (012) 736 – 2035.
• Dan is daar ook die `VINTAGE CAR SHOW` op 2 Junie by die Hoërskool Steelcrest. As jy meer hieroor wil uitvind, skakel vir Christel: 079 412 4990.
• Daar word ‘n FEESNAWEEK op 2 & 3 Junie by die NG Kerk, Baardskeerdersbos gehou. Kontak Aletta vir besonderhede: 082 829 7954.
• ‘n GHOLFDAG vind plaas op 5 Junie by die ERPM Gholfklub in Boksburg. As jy wil deelneem, skakel vir Dirk: 082 854 5708.
• ‘n Vertoning van ROMANZ word op 8 Junie by die Hoërskool Ben Vorster gehou. Besprekings kan by Emmie gedoen word: 082 780 6002.
• Die GRAAFFIE REÜNIE vind plaas van 29 Junie - 1 Julie in Graaff-Reinet. As jy dit wil bywoon, skakel vir Rina: 076 477 7876.
• En laastens is daar ook die reunie van HTS TOM NAUDÈ op 25 Augustus in Centurion. As jy een van hulle is, maak kontak met Yvonne: (012) 667 – 2434.