Weer Vrywaring
Neem asseblief kennis dat hierdie weervoorspelling slegs
'n indikasie is en dat Ontbytsake geen verantwoordelikheid
neem vir onakkurate weervoorspellings nie.
Het jy al enige van die wyne wat op Ontbytsake gebruik is, gekoop?
Ja
Nee
Voorstelle
|
 Sukses Stories
Just Water | Na `n Just Water insetsel op Ontbytsake het ek 2 Franchises verkoop as `n direkte gevolg van die blootstelling op die program. Baie dankie Ontbytsake. Etienne Maree, Just Water | Laser Lipo | Ons is baie gelukkig met die resultate en ons kry nog steeds oproepe van die `clip` wat op was. Al 4 van ons takke se fone lui baie. Die mense vra hoe dit werk en hoeveel dit gaan kos en nog baie baie meer…ons is baie bevoorreg om dit te kon doen. Ons sal graag weer een wil doen in die toekoms. Baie dankie, ek sal met die ander takke ook gesels en vir hulle wys, ons sal miskien kyk na so September se kant.
Baie dankie vir julle hulp, en julle nice wees, mens kry dit nie sommer nie.
Yolanda Silva, Laser Lipo
| Ruslamere | I wanted to write and thank you again for the wonderful opportunity you gave us to participate in the program! I caught the show on Saturday and thought it was brilliant! I was also very impressed how you highlighted the leisure aspects of the area – just the message we need to put out!
Kind regards, Scott Langley, General Manager: Ruslamere Web: www.ruslamere.co.za
| Scotty`s Midas | We made use of Ontbytsake last year and found it very awarding. Paul Z Krüger, Scotty`s Midas | Selftrack | Ons is BAIE tevrede met die program-uitsending en het reeds heelwat navrae! Vandag was BESIG! Dra asb ons dank en gelukwense oor aan die hele span, ek dink dit was great!! Pieter Coetzee, Besturende Direkteur, Selftrack | Westfalia | Wat `n wonderlike span om mee saam te werk, altyd vol vars idees. Die kykers geniet die program en vertrou wat aangebied word. Ontbytsake dek `n verskeidenheid van aspekte wat die kykers en kleinsakeman ingelig hou op aktuele sake. Die blootstelling, op veral die Afrikaanse mark is strategies belangrik vir Westfalia se bemarkingsplan aangesien dit `n groot deel van ons teikenmark bereik op `n informele, maar professionele manier. Dankie Ontbytsake!!! Dawie Visser, Streeksbestuurder: Verkope en Bemarking, Westfalia, www.westfalia.co.za |
|