Onderneming van die Jaar 2025 - FINALISTE
'n Hoogtepunt op die SAKEkalender!
Die ontbytSAKE Onderneming van die Jaar-toekennings het byna oornag gegroei tot een van die mees gesogte vorms van erkenning vir klein- en medium- sakeondernemings in Suid-Afrika. Die doel is om dié toekennings jaarliks tydens ’n spoggeleentheid aan te bied en neer te pen as ʼn hoogtepunt op die nasionale sakekalender.
Onderneming van die Jaar 2025 word op Donderdag, 23 Oktober 2025 by die Nederburg Wynlandgoed aangewys.
“Elke entrepreneur is ’n wêreldkampioen in eie reg. En dit is ontbytSAKE se eer om dié wenners te vier – mense wat met toewyding en drome die landskap van Suid-Afrika se ekonomie vorm” - Louis McLaren, ontbytSAKE Uitvoerende Vervaardiger
Hiermee ontbytSAKE se Onderneming van die Jaar 2025 FINALISTE:
In alfabetiese volgorde:
1. Alluvia Boutique Winery
2. Abraham Kriel Kinderhuis
3. AgriSeker
4. AHI Wes-Kaap
5. Akademia
6. Annique Rooibos (Pty) Ltd
7. Arrie Nel
8. ATKV SAKE (Pty) Ltd
9. Bantjes Trust
10. Bergvallei Retirement Development Company (Pty) Ltd
11. Bioco Crops (Pty) Ltd
12. BioMedical Emporium cc
13. BMI Steel Structures (Pty) Ltd
14. Boot and Rally (Pty) Ltd
15. BunduTec
16. Carty Carvenience
18. Chargo Farm Stall
19. Clover Mama Afrika Trust
20. Conqueror Western Cape
21. CrisisOnCall (Pty) Ltd
22. CSN
23. Delish Coffee Roastery
24. Demant South Africa (Pty) Ltd
25. Dr JJ Serfontein Inc.
26. Dr K Dermal Health
27. Dry Ice International cc
28. Electric Avenue
29. Forever Farming (Pty) Ltd
30. Franks Meat (Pty) Ltd
31. Gateway Holdings (Pty) Ltd / Gateway Truck Stop
32. GDE Leather cc
33. Globalex – Artificial Grass Southern Africa / PRO MAX Padel Courts
34. Green Route Development (Pty) Ltd
35. Grow Fresh Produce Agents (Pty) Ltd
36. Guanoboost
37. Hartland Lifestyle Estate
38. Henwil Chickens
39. Home Meets Hotel Collection CC
40. Hotel Verde
41. Induna Plant Hire & Transport cc
42. Insect Science
43. INSTAX (Fujifilm)
44. ISG Outdoor (Pty) Ltd / Leisure & Adventure
45. ITAU Animal Feeds (Pty) Ltd
46. Alpha
47. Jenfit
48. Laeveld Nasionale Kunstefees
49. Life Healthcare Eugene Marais Hospital
50. Lindsay Manufacturing Africa Pty Ltd
51. Lingi
52. Lottoland
53. Magniscreen Sole Proprietor
54. Nkomazi Game Reserve (Pty) Ltd
55. NuSkinnovation
56. Offshore Africa Training Centre
57. Onrus Slaghuis (Pty) Ltd
58. Ouma Rooi Koeksisters (Pty) Ltd
59. Overberg Aviation Services
60. PacB Power Solutions
61. Pleasant Memories Education
62. Red Energy
63. RoofTek
64. Sensation Boats & Living (Pty) Ltd
65. Skankane
66. SKOLEONDERSTEUNINGSENTRUM (MSW)
67. Specialised Exhibitions
68. Stellenbosch Universiteit
69. Straight Line Tyres
70. SUV Trader (Pty) Ltd
71. Tal-Tec cc
72. The Caretakers
73. The Daily Coffee Group
74. The Fat Butcher
75. The Zesty Lemon Restaurant (Pty) Ltd
76. VR Foods
77. VS Agri (Pty) Ltd
78. We Love Low Carb
79. Wildeberg and Kompanjie
80. WS Profiling
(Sekere van die bogenoemde finaliste het skakels na hul sosiale media plasings op ontbytSAKE se platform. Kliek gerus op die skakels (gemerk in blou) om meer van die besighede te leer.)
BAIE GELUK aan elkeen van hierdie ondernemings! Ons Mense. Ons Besighede. Ons Trots.
BELANGRIKE KENNISGEWING:
Let wel: Hierdie artikel is oorspronklik in Junie gepubliseer toe die eerste helfte van 2025 se finaliste aangekondig is en is later bygewerk toe die tweede groep finaliste in Julie aangekondig is.
Ons wil graag bevestig dat sosiale media plasings tans geen invloed het op die beoordeling of puntetoekenning op hierdie stadium van die beoordelingsproses nie. Hierdie besluit is doelbewus geneem om elke benoemde ‘n gelyke en objektiewe kans te bied om beoordeel te word, gebaseer op voorafbepaalde en konsekwente kriteria.
Indien sosiale media-blootstelling op enige manier oorweeg sou word, sal dit slegs in die laaste fase van beoordeling oorweeg word vir die finaliste- en selfs dan, slegs indien dit relevant is, tot die spesifieke kategorie waarin ‘n onderneming meeding. Dit beteken dat geen benoemde/finalis enige voordeel of nadeel sal hê op grond van hul huidige betrokkenheid by of deelname aan die sosiale media komponent van die veldtog om as finalis te kwalifiseer nie.
Finaliste word aangemoedig om trots hul benoeming ook te deel op eie platforms.
Dankie vir julle samewerking en integriteit – ons sien daarna uit om die uitsonderlike gehalte van elke finalis verder uit te lig in die weke wat voorlê.
soortgelykeARTIKELS
Soortgelyke artikels wat jy dalk weet will lees