25 Jaar Ontbytsake

Artikels

Omvattende artikels oor alles en nog meer.
Vang gerus hierso op met die mees onlangse nuus. Indien jy daarin belangstel om ń artikel op ons webwerf te publiseer, stuur gerus vir ons ń epos na:
adverteer@ontbytsake.co.za
of
info@ontbytsake.co.za

← Terug na Artikels
Article Image

Stap-vir-Stap gids om op SAKEwinkel te registreer

By ontbytSAKE | Mar 19, 2025

ontbytSAKE is opgewonde oor ons splinternuwe SAKEwinkel en ons help jou om te registreer.

Hiermee ’n stap-vir-stap gids, saamgestel met skermskote om jou deur die proses te lei. 

Vanaf Saterdag, 5 April, gaan slegs geregistreerde kykers van ontbytSAKE toegang hê tot ‘n VERSKEIDENHEID SPESIALE AANBIEDINGE!

REGISTREER sommer vandag nog om teleurstelling te voorkom.

 

Hoe om op SAKEwinkel te registreer:

Stap 1: Besoek ons webwerf. KLIEK HIER: ontbytSake | Home

Stap 2: KLIEK op SAKEwinkel – links onder van die ontbytSAKE koppie.

 

 

Stap 3: Die SAKEwinkel-blad sal nou verskyn. Blaai tot heel onder aan die blad en vul jou persoonlike besonderhede in die aangewysde spasie in.

 

 

Stap 4: Nadat jy ingeskryf het, sal jy die volgende boodskap op jou skerm ontvang.

 

 

Jy sal ook ’n e-pos ontvang wat jou verwelkom en jou inskrywing bevestig.

Indien jy enige verdere vrae het of hulp benodig, stuur gerus ’n e-pos aan info@ontbytsake.co.za

BAIE DANKIE vir jou belangstelling in ontbytSAKE se SAKEwinkel! 

soortgelykeARTIKELS

Soortgelyke artikels wat jy dalk weet will lees

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late