Ons sjef, Corli Prinsloo, wys ons hoe om maklike geregte te maak met ’n lekker kinkel van haar eie om die dis net daardie ekstra lekkerte te gee om jou gesin en gaste mee te bederf. Kry die resepte hier.

Koningskos in ń #BitterLekker kombuis. Corli het vir ons Garnale met Suurlemoen-bottersous en Klappermelkrys voorberei en dit saam met Fryers Cove se 2025 Sauvignon Blanc Reserve bedien.
Hierdie Sauvignon Blanc pas uitstekend by seekosgeregte waar die wyn se minerale karakter en vars suur die geure van die oseaan beklemtoon:
Die wyn se soutagtige minerale karakter en helder suur werk besonder goed saam met vars seekos en verfynde kusgeregte, terwyl die romerige tekstuur diepte en balans aan die kombinasie bring.
Corli se resep: https://www.ontbytsake.co.za/segment/smulsake/198#recipe-section
smulSAKE word met trots geborg deur King Price Insurance
#KingPriceKoningskos #smulSAKE #ontbytSAKE
stel voor
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2026