ONVDJ banier
25 Jaar Ontbytsake

ekonomieseSake

Dawie gesels oor ekonomiese sake, hier en in die buiteland. Sy insig in die ekonomie en vermoë om moeilike konsepte maklik oor te dra, maak hierdie een van ons gewildste segmente.

ekonomieseSAKE | Dawie Roodt - 6 Junie 2026

In ekonomieseSAKE gesels Dawie Roodt oor die Konferensie van die Linkses, die beroep op die stigting van 'n staatsbank asook die reserwebank se onlangse kommentaar op inflasie. Dawie haal ook Margaret Thatcher aan wat gesê het, "The problem with socialism is that you eventually run out of other people's money."

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se ekonomieseSAKE ander SAKE beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late