Leon van Nierop gesels oor die nuutste flieks op die Silwerdoek en bespreek ook reekse en dokumentêrs wat op ander platforms te sien is.
Leon van Nierop gesels oor die nuutste flieks op die Silwerdoek en bespreek ook reekse en dokumentêrs wat op ander platforms te sien is.
In fliektydSAKE gesels Leon van Nierop oor die stroewe fliek sonder woema "The Dog Stars" wat handel oor 'n virus wat die mensdom verwoes en 'n man met sy vliegtuig en sy hond probeer vlug. Nog hond, nog fliek. Slegs in teaters. Verder gesels Leon oor die sesde "Insidious" wat verstommend voorspelbaar is. Nou in teaters.
stel voor
Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2026