Ons voer betekenisvolle gesprekke oor die belangrikste plaaslike- sowel as internasionale nuus van die afgelope week met die nodige kennis, insig en konteks.
Ons voer betekenisvolle gesprekke oor die belangrikste plaaslike- sowel as internasionale nuus van die afgelope week met die nodige kennis, insig en konteks.
In nuusSAKE gesels Dawie Roodt met Jana Marx van Die Papier oor onder andere die halfmiljoen rand wat alreeds ingesamel is vir die Valke-speurder, Karl Sander. Hul gesels ook oor die Griekwastad-moord waarvoor parool onlangs afgekeur is.
stel voor
Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2026