Ons gesels oor Afrikaanse kultuur, wat wissel van nuwe musiek, teaterstukke, televisiereekse, boeke en alles wat die kultuurdiere sal prikkel.
Ons gesels oor Afrikaanse kultuur, wat wissel van nuwe musiek, teaterstukke, televisiereekse, boeke en alles wat die kultuurdiere sal prikkel.
#BitterLekker NUUS! Ons kondig met TROTS ons TOP 3 onafhanklike kunstenaars aan wat as algehele finaliste gekies is vir die ontbytSAKE Toekenningsgeleentheid.
Baie geluk aan:
Die wenner word op 10 September 2026 by die SunBet Arena in Pretorie aangekondig.
Kaartjies: https://tickets.tixsa.co.za/event/ontbytsake-toekennings-awards-2026
#ontbytSAKE #RugTeenRugMusiek #OnafhanklikeKunstenaars #OnsMenseOnsBesighedeOnsTrots
stel voor
Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE mee besig is.
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2026