ONVDJ banier
25 Jaar Ontbytsake

vroueSake

’n Segment spesiaal opgedra aan al die dinamiese vroue in ons land. Dié wat ’n verskil in die samelewing maak deur middel van entrepreneurskap en bemagtigingswerk.

vroueSAKE | Roelene Mey - Mey Hair Studio

Het julle Ceylonia Bekker se splinternuwe LANG hare raakgesien?

BAIE dankie aan Roelene Mey van Mey Hair Studio vir Ceylonia se pragtige hare. Roelene het met Vanes-Mari gesels oor haar salon en die spesiale promosie wat sy tans aan alle ontbytSAKE-kykers bied!

Jy ontvang 35% AFSLAG met die kode-woord: ✨Mey ontbytSAKE

WhatsApp sommer NOU: 📲 065 532 8393

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se vroueSAKE ander sake beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late