ONVDJ banier
25 Jaar Ontbytsake

Sakefokus

Ons wys vir julle klein- en medium- sakeondernemings van regoor ons land, want ontbytSAKE ondersteun graag KMO’s deur middel van bekostigbare televisieblootstelling.

sake

Romic Consulting

14 35th Avenue, Six Fountains Blvd, Six Fountains Residential Estate, 0054

Romic Consulting bied gespesialiseerde sonkrag-produkte vir huise, besighede en plase binne ‘n 200 kilometer radius van die Gauteng area. Hulle is daar om ‘n beter diens te lewer, teen billike pryse – juis omdat daar so groot aanvraag vir sonkrag in Suid-Afrika is.
 
Romic lewer alles – van beurtkrag- en besparing-sisteme tot by volle sonkrag- sisteme, waar jy onafhanklik van die tradisionele kragvoorsiening kan funksioneer. 
 
SMS “Romic”en die area waar jy woon na 43366.

Hartland Lifestyle Estate

Hartland Lifestyle Estate tussen Kleinbrak- en Hartenbosrivier, is ‘n kwaliteit leefstyl ontwikkeling wat enige van die vakansiegangers of semigrante van die Hartenbos of tuinroete area, na aan die hart sal lê. Die posisie en ligging is Prima met ‘n ekosisteem soos min.
 
Helfte van die ontwikkeling bestaan uit bewaarde weskaapse fynbos en natuurlik die strand en see wat loopafstand is. 
 
Buiten die Aftree-gedeelte, beplande skool en besigheidsentrum wat deel vorm van die groter Hartland se beplanning, is daar bergfiets- en staproetes wat gebou word en ‘n geweldige lys voëlspesies en klein boksoorte endemies tot die area, dra by tot die aantrekkingskrag.
 
Hartland Lifestye Estate – Jy koop nie net ‘n woning nie, maar ‘n leefstyl.

Efficient Group

81 Dely Road, Hazelwood, Pretoria, South Africa

Efficient Group was established in 2002, primarily as an asset management company. Today, we are a diversified financial services group focused on professional advice, quality services and tailor-made investment products across the financial services value chain. We provide these through a three-pillared organisational structure, namely a financial services cluster, a solutions cluster and an investments cluster.
 
We service more than 75 000 clients via offices throughout South Africa. We employ more than 450 people, including more than 200 registered financial advisors.
 
Our client base includes individual investors, institutions, corporations, intermediaries and pension funds.

Kingprice

Car insurance
We offer car insurance that decreases monthly, as the value of your car depreciates... So why keep on paying more to cover something that's worth less? We just think it's fair and logical.
 
Buildings insurance
You're the king (or queen) of your castle... So, insure it with the king of price. Our comprehensive, affordable cover is backed up by our royal service.
 
Home contents insurance
Boring insurers call this 'household insurance'. We're anything but boring, but we're very serious about our affordable cover for the things that make your house a home.
 
Portable possessions
Going somewhere? We know that your valuables go everywhere with you... So, we insure your portable possessions, whatever they are, wherever you are...

Pollen Finance

Pollen Finance, wat in 2015 gestig is, met hoofkantore in Stellenbosch, het homself gevestig as SA se voorste alternatiewe finansierings-verskaffer, met byna 3 miljard Rand se finansiering aan klein en medium ondernemings. Hulle finansier vinnig!
 
Hulle verskaf besigheidslenings en gerugsteun deur 'n gesofistikeerde fintech-infrastruktuur; die vinnigste goedkeuring-syfers vir kwalifiserende KMO's.
 
Pollen Finance – 'n professionele, persoonlike en vriendelike benadering wat nie deur Kunsmatige Intelligensie bepaal word nie.

Biomedical Emporium

Biomedical Emporium The Willows Office Park Unit E1 h/v Simon Vermooten &, Farm Str, Die Wilgers, Pretoria

Biomedical Emporium is 'n toonaangewende Biotegnologie maatskappy met 'n emporium van produkte en velsorgoplossings vir alle veltipes en alle velprobleme. Hulle verander die manier waarop mense na hulle eie vel kyk.
 
Hulle het al verskeie plaaslike en internasionale toekennings vir hulle produkte ingepalm, want dit gaan verder as net die kosmetiese. Jou vel is so uniek soos jou vingerafdruk en verdien 'n oplossing so uniek soos jy. Hulle verskaf delikate en spesifieke middels vir probleme soos pigmentasie, aknee-geneigde en olierige vel, anti-veroudering, gedehidreerde en sensitiewe vel en selfs behandeling van littekens.
 
Hulle verskaf beide tuisversorgingsprodukte en professionele behandelings wat by jou naaste velversorger uitgevoer kan word.
 
Biomedical Emporium het die status quo van velsorg uitgedaag en maak hulle wetenskap beskikbaar uit liefde vir jou vel.
 
Produkte is beskikbaar by salonne, estetiese klinieke en gelisensieërde mediese praktisyns. Almal verdien om in die beste vel moontlik te leef. Biomedical Emporium – Regte mense, regte vel, regte wetenskap.

Boiron

In 1932 het Jean en Henri Boiron besluit om hulle lewens aan homeopatie te wy. 
 
Hulle het besluit om 'n ander pad te kies en te volg - dié van 'n diep menslike en streng wetenskaplike terapeutiese metode: homeopatie. 'n Benadering om te genees sonder skade.
 
Vandag gebruik meer as 300 miljoen pasiënte en 400 000 gesondheidswerkers regoor die wêreld, homeopatie. Die soektog na effektiewe en veilige oplossings wat die lewenskwaliteit van almal van ons kan verbeter, is die ware doel van die Boiron-laboratoriums.
 
Met eksklusiewe, innoverende tegnieke en beheer oor die hele produksieproses, waarborg Boiron gesondheidswerkers sowel as gesinne - hoogs betroubare, kwaliteit medisyne, waar elke gesondheidswerker allerhande terapeutiese metodes as komplementêr kan gebruik en pasiënte die beste balans van behandelings kan bied.
 
Vir Boiron-laboratoriums is gesondheid hoofsaaklik 'n kwessie van menslikheid - want jou gesondheid verdien die grootste respek.
 
Beskikbaar by Apteke en Gesondheidswinkels landwyd.

Natroceutics SA

2nd Floor, The Hudson, 30 Hudson St, Building, Cape Town, 8001

Natroceutics SA, verbeter jou ervaring van die lewe deur die natuur en wetenskap. Hulle is daar om vir jou die beste beskikbare natuurgebaseerde terapeutika te lewer wat die wêreld se voorste kundiges kan bied. 
 
Die produkte is ontwikkel deur vooraanstaande, onafhanklike kundiges en is ontwerp vir integrerende gesondheidsorg-praktisyns wat terapie benodig waarop hulle kan staatmaak om hul pasiënte se gesondheid te verbeter.
 
Een so 'n produk is Spatone - 'n natuurlike ysterryke bronwater wat gesonde ystervlakke ondersteun, sag op die maag is, en klinies bewys is as 'n hoogs opneembare bron van yster. 
 
Alle formulerings word ontwikkel in samewerking met vooraanstaande voedingkundiges, wetenskaplikes en navorsers om voorpunt-innovasie en hoogs doeltreffende, bewys-gebaseerde formulerings te lewer wat ook voldoen aan volhoubare produksie, oesbeginsels en GMP-standaarde.
 
Natroceutics SA - verbind tot die vervaardiging van innoverende voedingaanvullings gebaseer op 'n grondslag van 'Natuur ontmoet Wetenskap’.
 
Facebook & Instagram

Vleissentraal

Vleissentraal fokus op maksimum waarde van vee, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper, met redelike bepalings & voorwaardes en doeltreffende gebruik van tegnologie vir vinnige en akkurate diens.

Daar’s binnekort 10 Bonsmara veilings met 270 bulle en 1100 koeie. Dit sluit in top genetika van top telers met gesamentlik meer as 170 jaar se ondervinding in stoet-teling. Kom ervaar ware gasvryheid en uitstekende diens.

Kontak Vleissentraal Port Elizabeth vir meer inligting. Hulle veilings is hulle passie en trots.

Zimmatic

Zimmatic is ‘n internasionale handelsmerk en was een van die eerste spilpunt handelsmerke in Suid-Afrika wat plaaslik vervaardig is. Lindsay Africa in Bellville, vervaardig dié duursame Zimmatic spilpunte en besproeiingstelsels.

 Lindsay Africa is maar net die tweede Lindsay-fasiliteit wat buite die VSA gevestig is. Hiervandaan bied hulle sleuteloplossings vir die boer, wat ontwerp en verspreiding insluit. Al is Lindsay Africa in 2002 gestig, is Zimmatic deel van hulle produkte sedert die vroeë 1970's in Afrika. Lindsay Africa is ook ISO gesertifiseer.

 Lindsay Africa het 'n uitgebreide netwerk van Zimmatic-handelaars regdeur die kontinent, met die grootste konsentrasie in Suid-Afrika. Hierdie handelaars is opgelei om verkope, installasie en na-verkope diens aan boere te verskaf en om voorraad van noodsaaklike onderdele aan te hou.

Lindsay Africa – hulle bou nie net besproeiingstelsels nie; hulle brei elke plaas en veld se potensiaal uit.

Ontmoet Ons

Projekbestuurders

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se SAKEfokus ander SAKE beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late