ONVDJ banier
25 Jaar Ontbytsake

leefstylSake

Ons gesels oor gesondheid, fiksheid, modes, grimering, diëte, aanvullings en enige iets wat nog belangrik is vir ’n mens se algemene welstand.

leefstylSAKE | Dr. Judey Pretorius - BioMedical Emporium

In leefstylSAKE gesels Leon Gropp met Dr. Judey Pretorius, Biomediese Wetenskaplike (Ph.D) van BioMedical Emporium, oor aktiewe bestanddele in velprodukte en hoe om elkeen van hierdie aktiewe bestanddele afsonderlik te gebruik.

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se leefstylSAKE ander SAKE beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late