Hier val die fokus op sake van belang vir die uitvoerende gesag – welsyn, liefdadigheid en sakebelange.
Hier val die fokus op sake van belang vir die uitvoerende gesag – welsyn, liefdadigheid en sakebelange.
Ons gesels met Talana Smith (Voorsitter van Eleos), asook Annalie van der Linde (Bemarkingsbestuurder) oor die Eleos Valentynsbal en Fondsinsameling wat op 14 Februarie 2026 by die Maslow Time Square in Pretoria gehou word.
Ons skop af met ons rooitapyt om 16:00 waar registrasie, glansfoto’s asook onderhoude met ontbytSAKE se gewilde aanbieder, Leon Gropp, sal plaasvind. Daarna volg vonkelwyn, canapés asook ‘n gesellige onthaal in die Diamond onthaalsaal. ’n Elegante aand met plaaslike musiek, suksesverhale, uitsoekwyne en ‘n kontantkroeg waarop jy nie sal wil uitmis nie.
KLIEK HIER om jou kaartjie te koop: https://www.sakewinkel.co.za/kaartjies-kamer
stel voor
As jy 'n aanhanger is van ons land se kampioen MMA-vegter, Dricus "Stillknocks" du Plessis, dan moet jy die ontbytSAKE episode kyk! Ons het saam met hom gekuier en het vir julle die 'mens' agter die geharde vegter wys.
Op 2 September het ons gesels oor alles wat lekker en goed is in ons land... 😁
Ons gas was die Good Things Guy, Brent Lindeque en sy aansteeklike optimisme en energie kan ons almal net goed doen.
ontbytSAKE het 1 Jullie saam met die gewilde aanbieder en voormalige Protea Netbalspeler, Vanes-Mari du Toit gekuier en ons het ingeloer by besighede in die omgewing van Middelburg en Emalahleni in Mpumalanga.
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2026