Onafhanklike Kunstenaars: Kliek hier om in te skryf vir die Aitsas 2024!
'n Lys van funksies, geleenthede, reunies en feeste wat julle kan bywoon.
'n Lys van funksies, geleenthede, reunies en feeste wat julle kan bywoon.
Maak seker julle sluit in, Wat, Waar, Wanneer en Wie om te kontak ('n epos of webadres) sodat ons alles korrek kan laai.
Die ontbytSake
stel voor
As jy 'n aanhanger is van ons land se kampioen MMA-vegter, Dricus "Stillknocks" du Plessis, dan moet jy die ontbytSAKE episode kyk! Ons het saam met hom gekuier en het vir julle die 'mens' agter die geharde vegter wys.
Op 2 September het ons gesels oor alles wat lekker en goed is in ons land... 😁
Ons gas was die Good Things Guy, Brent Lindeque en sy aansteeklike optimisme en energie kan ons almal net goed doen.
ontbytSAKE het 1 Jullie saam met die gewilde aanbieder en voormalige Protea Netbalspeler, Vanes-Mari du Toit gekuier en ons het ingeloer by besighede in die omgewing van Middelburg en Emalahleni in Mpumalanga.
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2024