Onafhanklike Kunstenaars: Kliek hier om in te skryf vir die Aitsas 2024!

smulSake

Ons sjef, Corli Prinsloo, wys ons hoe om maklike geregte te maak met ’n lekker kinkel van haar eie om die dis net daardie ekstra lekkerte te gee om jou gesin en gaste mee te bederf. Kry die resepte hier.

Corli se

Lamsvleis-Pita's

Corli Prinsloo het vir ons op Saterdag 27 April bederf met heerlik lamsvleis-pita's wat sy gemaak het deur 'n stadig-geroosterde lamsboud se vleis uitmekaar te trek en dit dan in 'n pita saam met lekker krakerige groente en slaai te sit.

Sy het dit bedien saam met die Boschendal Nicolas rooiwynversnit, wat die ideale pasmaat vir rooivleisgeregte is.

SMULRESEPTE

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late