Onafhanklike Kunstenaars: Kliek hier om in te skryf vir die Aitsas 2024!

kultuurSake

Ons gesels oor Afrikaanse kultuur, wat wissel van nuwe musiek, teaterstukke, televisiereekse, boeke en alles wat die kultuurdiere sal prikkel.

kultuurSAKE met Shane Engel van OppiFees Lekke Kuier

Charlene het op Saterdag 20 April in kultuurSAKE met Shane Engel, organiseerder van Oppifees Lekke Kuier, gesels. Dié musiekfees vind plaas op 10 en 11 Mei in Benoni by die Northerns Sports Gronde.

Dit is die tweede keer wat die fees plaasvind en van Suid-Afrika se grootste name in die musiekbedryf tree daar op. ontbytSAKE is die hoof-mediaborg en ons is ook trots daarop om 'n BitterLekker-optrede deur ons onafhanklike Rug Teen Rug musiek kunstenaars daar aan te bied.

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se kultuurSAKE ander SAKE beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE mee besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late