Onafhanklike Kunstenaars: Kliek hier om in te skryf vir die Aitsas 2024!

kuierSake

Ons kuier saam met beroemdes, berugtes, sangers, akteurs, sportsterre, sakepersone, skrywers en almal wat ’n lekker storie het om te vertel.

kuierSAKE met Posduif

Op Saterdag 13 April het Dawie, Charlene en Leon in kuierSAKE saam met drie lede van die talentvolle musiekgroep, Posduif, gekuier.

Hulle was die hoofsanger, James Boland, die hoofkitaarspeler Brendan Campbell en die baskitaarspeler, Amiel Gopal. Posduif het onlangs'n nuwe album, Brandstigter, bekend gestel en ons speel elkeen van die lede se gunsteling liedjie op die album na afloop van hulle onderhoud.  

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se kuierSAKE ander sake beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE mee besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late