Onafhanklike Kunstenaars: Kliek hier om in te skryf vir die Aitsas 2024!

nuusSake

’n Bespreking oor die belangrikste nuus van die afgelope week, gewoonlik deur Dawie Roodt en Pieter du Toit.

nuusSAKE met Pieter du Toit

Dawie en Pieter du Toit het op Saterdag 27 April gesels oor die kantoor van die Nasionale vervolgingsgesag, onder leiding van Shamila Batohi.

Pieter het onlangs die kantore besoek, as deel van 'n afvaardiging joernaliste, en was positief oor dié kantoor se vermoë om die skade wat staatskaping aangerig het, aan te spreek en die skuldiges aan die pen te laat ry. Ongelukkig strek dit so diep en ver dat dit nie maklik of vinnig gaan wees nie. 

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se nuusSAKE ander SAKE beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late