Onafhanklike Kunstenaars: Kliek hier om in te skryf vir die Aitsas 2024!
Hier val die fokus op sake van belang vir die uitvoerende gesag – welsyn, liefdadigheid en sakebelange.
Hier val die fokus op sake van belang vir die uitvoerende gesag – welsyn, liefdadigheid en sakebelange.
Met dié toekennings wil ons erkenning gee aan uitgesoekte besighede wat in 2023 by ons adverteer het. Ons wil ook vir hulle verdere geleenthede tot blootstelling bied, want DIS die ondernemings wat help om die ekonomie aan die gang te hou, werk te skep en belangrike produkte en dienste aan die publiek lewer.
ontbytSAKE voel sterk daaroor dat kleiner en medium sake-ondernemings nie altyd die nodige krediet kry vir hulle bydrae tot ’n land se ekonomie nie en daarom wil ons graag spog met die gehalte van besighede regoor die land wat ons weekliks aan ons kykers wys.
ontbytSAKE se Onderneming van die Jaar besigheids-toekennnings se eerste siftingsproses is spesifiek gebaseer op televisie-, digitale- asook reklamebord bemarking.
In alfabetiese volgorde per kategorie:
Beste insetsel korter as 1 minuut:
Beste insetsel langer as 1 minuut:
Beste ateljee onderhoud:
Beste insetsel deur 'n Agri-onderneming:
Beste insetsel deur 'n Vroue-onderneming:
Beste Buitelig reklamebord-advertensie:
Beste digitale media plasing:
Sosiale media plasing met meeste reikwydte:
Die finale wenners word deur ’n sterk paneel van sakemense en innoverende individue aangewys en die bekendmaking van die wenners vind plaas op 30 Mei by 'n spoggerige gala-geleentheid by die Maslow Hotel in Pretoria.
ONS MENSE, ONS BESIGHEDE, ONS TROTS!
stel voor
As jy 'n aanhanger is van ons land se kampioen MMA-vegter, Dricus "Stillknocks" du Plessis, dan moet jy die ontbytSAKE episode kyk! Ons het saam met hom gekuier en het vir julle die 'mens' agter die geharde vegter wys.
Op 2 September het ons gesels oor alles wat lekker en goed is in ons land... 😁
Ons gas was die Good Things Guy, Brent Lindeque en sy aansteeklike optimisme en energie kan ons almal net goed doen.
ontbytSAKE het 1 Jullie saam met die gewilde aanbieder en voormalige Protea Netbalspeler, Vanes-Mari du Toit gekuier en ons het ingeloer by besighede in die omgewing van Middelburg en Emalahleni in Mpumalanga.
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2024