Onafhanklike Kunstenaars: Kliek hier om in te skryf vir die Aitsas 2024!

landbouSake

Anika de Beer gesels met landboukundiges van regoor Suid-Afrika oor belangrike nuus of raad vir boere en enige iemand wat in die landbousektor handel dryf.

landbouSAKE met Anika de Beer

Anika de Beer het op 20 April in landbouSAKE weer met Jaacie Visagie van Droneco gesels. Hulle het veral gepraat oor bestaande wetgewing as dit kom by die gebruik van hommeltuie in Suid-Afrika, want die beheer daarvan is uiters belangrik.

Hommeltuie in die verkeerde hande kan maklik vir ongewenste en onwettige redes gebruik word, alhoewel dit ook baie voordelig in die landboubedryf aangewend kan word, veral as dit kom by grond- en lyndraadinspeksies, gifbespuiting en ander vorme van presisieboerdery. 

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se landbouSAKE ander SAKE beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late