Weer Vrywaring
Neem asseblief kennis dat hierdie weervoorspelling slegs 'n indikasie is en dat Ontbytsake geen verantwoordelikheid neem vir onakkurate weervoorspellings nie.
|
Op Ontbytsake
 |
In Ontbytsake se eerste program vir die jaar, gaan ons tango op die maat van musiek deur The Good Music House en ons gas is die bekende persoonlikheid, Margit Meyer-Rodenbeck en haar alter-ego, Dowwe Dolla.
Vir enige program navrae epos ons graag op info@ontbytsake.co.za en vir enige webnavrae kontak
leilani@ontbytsake.co.za.
Indien jy een van die deelnemers op die program gemis het, sien gerus hulle besonderhede by kontak ons.
|
 Dawie Sê:
Ekonomiese Verslag
|
Iemand het eendag gesê dat dit baie moeilik is om vooruitskattings of voorspellings te maak veral ten opsigte van die toekoms. Nou, vir 2012 lyk dit vir my gaan dit ewe moeilik wees!
2011 was `n bietjie van `n teleurstelling gewees. Die wêreldekonomie het swakker gedoen as wat ekonome oor die algemeen verwag het. Die Suid Afrikaanse ekonomie het ook nie te waffers gevaar nie, maar daar is tekens, hier en daar, wat daarop dui dat die wêreldekonomie stadig besig is om te herstel van die ergste probleme.
Lees Meer...
|
 Aanlynkompetisies
Kompetisie | Valentynsdagprys van R1500 Ontbytsake webwerf gee vier kontantpryse ter waarde van R1500 weg om jou geliefde te bederf op Valentynsdag. Skryf in op ons Wen Alweer bladsy.
|